Die handelinge van die apostels - Acts

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28

Hoofstuk 25

1 Festus het dan in die provinsie gekom en n?? drie dae van Cesar??a opgegaan na Jerusalem.
2 En die ho??priester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag
3 en by hom aangedring en gevra, as ???n guns teen Paulus, dat hy hom na Jerusalem moes laat haal; terwyl hulle intussen ???n hinderlaag voorberei het om hom op die weg om te bring.
4 Maar Festus het geantwoord dat Paulus in Cesar??a bewaak word en dat hy self spoedig daarheen sou reis.
5 Laat dan di?? onder julle, s?? hy, wat bevoeg is, saamgaan, en as daar iets verkeerds in hierdie man is, hom beskuldig.
6 En nadat hy nie meer as tien dae onder hulle deurgebring het nie, het hy na Cesar??a afgegaan en die volgende dag op die regterstoel gaan sit en bevel gegee dat Paulus voorgebring moes word.
7 En toe hy verskyn, het die Jode wat van Jerusalem afgekom het, rondom hom gestaan en baie en swaar beskuldiginge teen Paulus ingebring wat hulle nie kon bewys nie,
8 terwyl hy tot sy verdediging ges?? het: Ek het niks teen die wet van die Jode of teen die tempel of teen die keiser gesondig nie.
9 Maar omdat Festus aan die Jode ???n guns wou bewys, het hy geantwoord en vir Paulus ges??: Wil jy na Jerusalem opgaan en daar voor my oor hierdie dinge teregstaan?
10 Toe s?? Paulus: Ek staan voor die regterstoel van die keiser waar ek geoordeel moet word. Aan die Jode het ek geen onreg gedoen nie, soos u ook baie goed weet.
11 Want as ek oortree het of iets gedoen het wat die dood verdien, weier ek nie om te sterwe nie. Maar as daar niks is in die dinge waarvan hulle my beskuldig nie, dan kan niemand my aan hulle by wyse van guns oorlewer nie. Ek beroep my op die keiser!
12 Toe antwoord Festus, nadat hy met die Raad gespreek het: Op die keiser het jy jou beroep???na die keiser sal jy gaan!
13 En n?? verloop van enkele dae het koning Agr??ppa en Bern??ce in Cesar??a aangekom om Festus te begroet.
14 En toe hulle daar verskeie dae deurgebring het, het Festus die saak van Paulus aan die koning voorgel?? en ges??: Hier is ???n man deur Felix as gevangene agtergelaat,
15 teen wie die owerpriesters en die ouderlinge van die Jode, toe ek in Jerusalem was, ???n klag ingedien en vonnis teen hom gevra het.
16 En ek het hulle geantwoord dat dit nie by die Romeine gewoonte is om enige mens by wyse van guns aan die dood prys te gee voordat die beskuldigde die beskuldigers voor hom gehad het en geleentheid tot verdediging in verband met die beskuldiging gekry het nie.
17 Toe hulle dan hier vergader het, het ek sonder enige uitstel die volgende dag op die regterstoel gaan sit en bevel gegee om die man voor te bring.
18 Die beskuldigers het teen hom opgetree en geen beskuldiging ingebring van dinge soos ek verwag het nie,
19 maar hulle het met hom sekere twisvrae oor hulle eie godsdiens gehad en oor ???n sekere Jesus wat dood is, van wie Paulus verklaar het dat Hy lewe.
20 En omdat ek met die ondersoek hiervan verle?? was, het ek gevra of hy na Jerusalem wou gaan en daar oor hierdie dinge teregstaan;
21 maar toe Paulus in beroep gegaan het om in bewaring te bly vir die beslissing van die keiser, het ek bevel gegee dat hy in bewaring moes bly totdat ek hom na die keiser kon stuur.
22 En Agr??ppa s?? vir Festus: Ek sou self ook graag die man wil hoor. Toe antwoord hy: M??re sal u hom hoor.
23 Op die volgende dag het Agr??ppa en Bern??ce toe met prag en praal gekom en die gehoorsaal binnegetree saam met die owerstes oor duisend en die aansienlikste manne van die stad; en op bevel van Festus is Paulus voorgebring.
24 Toe s?? Festus: Koning Agr??ppa en manne wat almal hier saam met ons is, u sien hierdie man oor wie die hele menigte van die Jode my aangespreek het in Jerusalem en ook hier, en uitgeroep het dat hy nie langer behoort te lewe nie.
25 Maar omdat ek gevind het dat hy niks gedoen het wat die dood verdien nie, en hy self ook hom op die keiser beroep het, het ek besluit om hom te stuur.
26 Maar ek kan niks sekers oor hom aan my heer skrywe nie; daarom het ek hom voor u gebring en veral voor u, koning Agr??ppa, sodat ek n?? die ondersoek iets kan skrywe.
27 Want dit lyk vir my onredelik om ???n gevangene te stuur en nie die beskuldiginge teen hom aan te dui nie.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com


<